Harry Andrews

Harry Andrews
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Fleetwood Andrews
Geboorte (1911-11-10)10 November 1911
Sterfte 6 Maart 1989 (op 77)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Andrews (10 November 1911 – 6 Maart 1989) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hill (1965), The Agony and the Ecstasy (1965), Superman (1978), en Watership Down (1978).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search